Van asemskep en ontnugtering

Daar is 'n plek naby my waarheen ek graag gaan as ek my kop moet skoonmaak. Dis sowel naby as wat dit ver genoeg is van die gewoel, waar ek kan afsluit en net kan asemhaal in die teenwoordigheid van voëls se sang en water wat saggies dobber. Dis 'n plek waar ek net stil … Lees verder Van asemskep en ontnugtering

Advertisements

Vlekkeloos: die klug

Ons almal het vlekke. Net dit. Álmal het vlekke. Of dit nou as gevolg van ons menslikheid of ons menswees is, ek is daarvan oortuig dat niemand 'n lewe kan leef sonder vlekke nie. My week was vir 'n slag rustig en my naweek lekker en vol pret. Ek het hoegenaamd niks om oor te … Lees verder Vlekkeloos: die klug