Strooi word twee!

Blykbaar blog ek nou amptelik vir twee jaar. Snaaks; dit voel vir my of dit eintlik al baie langer moet wees.  Blogging is 'n eienaardige besigheid... Jy ontbloot 'n deel van jou menswees wat jy nie andersins sou deel nie. Jy wys vir vreemdelinge (en soms ook bekendes) jou krake. En vir my was die … Lees verder Strooi word twee!

Advertisements

Daar’s lewe in ‘n perskepit

Het jy geweet dat jy jou eie perskebome van pitte af kan kweek? Eintlik is dit heel voor die hand liggend. Ek meen – plante maak vrugte, vrugte het sade, en sade maak plantjies. Reg? Presies. So waarom het ek nooit gedink dat dit doenbaar is nie? Nee, ek weet wraggies ook nie. Maar dit … Lees verder Daar’s lewe in ‘n perskepit

3 jaartjies

Soms wens ek dat ek net weer drie jaar oud kan wees.  Dit is 'n ouderdom waar vloermoere aanbaarbaar is, waar jy selfs vrae wat ongemaklik is móét vra, waar jy kinderlik-opreg bly kan wees en maar mag truppel van vreugde as iets groots gebeur. Jy kan skaterlag en hartverskeurend huil, en mense sal troos … Lees verder 3 jaartjies