Winterwind

Vandag is net ’n ontsaglike hartseer en baie alleen dag vir my. Ek haat hierdie dag. Ek haat die pyn wat in my groei. Ek haat die pad wat vir ons voorlê. Die pad suck.   Ek wens jy kon my hart sien en verstaan wat ek wil sê as ek vra vir net nog … Lees meer Winterwind