Nostalgie

Ek haat rym, so waarom bly ek sulke goed skryf? 

 

Kom ons doen dit weer:
bak modderkoekies op ‘n klip
ry die parkie-perdjie wat so wip
wyk blindlings van die bospad af
en spring gillend by ‘n waterval af
kom ons lag en skater sonder perke
en kyk verwonderd na rysmier se werke
kom ons wees weer nietig klein
kom ons vergeet net van die pyn

Ek verlang na dinge eg
soos jou vingers in wat myne vleg

Advertisements

5 thoughts on “Nostalgie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s