Vra, en vir jou sal gegee word

Oups het altyd gesê dat jy waarskynlik nooit sal kry wat jy wil hê as jy nie daarvoor vra nie. Hy was ‘n wyse man, maar selfs hy het nie alles geweet nie. Om te vra is een ding, maar soms vat dit nogal guts om iemand vir iets te vra. En soms is die antwoord nie juis wat ‘n mens wou hê nie.

‘n Bedelaar by die verkeerslig.

‘n Kind wat lus is vir roomys.

‘n Vrou wat smag na ‘n drukkie of aandag.

Dit vat guts om te vra vir iets en te weet daar is ‘n kans dat jy net afgejak gaan word. Tog vra jy nietemin.

Advertisements

3 thoughts on “Vra, en vir jou sal gegee word

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s