Nostalgie

Ek haat rym, so waarom bly ek sulke goed skryf?    Kom ons doen dit weer: bak modderkoekies op 'n klip ry die parkie-perdjie wat so wip wyk blindlings van die bospad af en spring gillend by 'n waterval af kom ons lag en skater sonder perke en kyk verwonderd na rysmier se werke kom … Lees verder Nostalgie

Advertisements

;

Ná 'n nag waar nagmerries my gejaag het... dié een is vir almal wat al op 'n plek was waar die seer groter as jyself gevoel het... weet net: dit was nie die einde nie; dit is steeds nie die einde nie; kies net reg...