Sigbaar

Nog ‘n poging tot ‘n gedig…

 

Wat as jy my kon sien?

Sê nou jy sien my raak?

Sou jy steeds blind verby my kyk

Of dalk my dag wou maak?

Wat as jy in my oë kon kyk

En tere blou kon drink

Sou ‘n hart van klei vertrap word

Of vriendskap fondasie vind?

Advertisements

6 thoughts on “Sigbaar

Lewer kommentaar op strooimeisie Kanselleer die reaksie

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s