Prins Albert

Ek was een keer, lank gelede hier. Van toe af wens ek dat ek weer 'n paar dae in hierdie stukkie hemel kon spandeer... Vandag sit ek maar net agter my rekenaar en dagdroom van Prins Albert. Dit is die mooiste gesig: die son wat suutjies agter die berg uitklim, daar skuins agter 'n plaashuisie … Lees meer Prins Albert