Bospad

Ek stap alleen op 'n bospad Die bestemming is eintlik nog vaag  Maar as alle paaie iewers heen lei Hoop ek dié een Vat my eendag Na jou

Advertisements

Goeie goed is mos skaars!

Ek kon skaars my Desember-blaaskans geniet, toe begin die nuwe jaar al. Nuwe dinge, nuwe uitdagings, strenger sperdatums, korter tye om meer werk as ooit tevore af te handel... Januarie is nog nie eers verby nie, en ek is reeds agter met my werk. Liewe mense - ek is jammer dat ek so skaars is. … Lees verder Goeie goed is mos skaars!