‘n Nota oor my “stoute strooi”

Strooimeisie het ‘n stoute streep in haar. ‘n Wilde kant wat soms kop uitsteek. Regte soetsappige EL James-oomblikke (hoewel ek dink Sylvia Day skryf beter). In ‘n poging om haarself van totale waansin te red, skryf sy dié dinge uit en plaas sy dit dikwels ongeredigeer op haar blog. Sy wil egter nie haar wilde fantasieë net so oop en bloot hier plaas vir almal om na harteLUS te lees nie. Daarom kan lesers wat regtig baie graag toegang tot dié inskrywings wil hê, haar op strooimeisiesegoed@gmail.com kontak. Onthou egter om die inskrywing se naam by te voeg vir ‘n wagwoord! Brace yourself… 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s