Hy het 'n bietjie meer as 'n jaar gelede die voorstel gemaak. Ek het van die begin af geweet dit was goeie raad, maar nie 'n idee gehad hoe ek dit ooit gaan kan volg nie. Ek onthou nog hoe ek gedink het, "wel, respek vir jou as jy dit kan regkry", en hoe ek … Lees meer Dramavry: ‘n keuse
Maand: Desember 2016
Geseënde Kersfees
Almal het gaan sit en hande gevat. Almal is stil. Die reën op die sinkdak val egter so hard dat hy harder moet praat... "Here, dankie vir die voedsel wat vir ons voorberei is. Seën asseblief die hande wat dit voorberei het en seën die kos in ons liggame." Sy stem is skielik huiwerend... sy … Lees meer Geseënde Kersfees
Honger
Dis laat. Ek kan nie slaap nie, want dis te warm en hier is 'n bloedsuiger in die kamer (hy gaan nog letterlik bars soos wat hy aangaan). En nou grom my maag ook nog! Ek is honger... nee... ek is eintlik besonder belustig! Cravings tref my altyd onverhoeds en ek is ongelukkig genoeg om … Lees meer Honger
Ode aan ‘n oop-deur-kollega
Vir meer as tien jaar lank het ek opgemerk hoe hy in die oggende onder by die deur van die gebou gestaan en rook het. Soms 'n pyp met die lekkerste reuk van kersietabak; soms net 'n gewone ou stink sigaret. Soms het hy maar net daar gestaan en mense groet, terwyl hy veel meer … Lees meer Ode aan ‘n oop-deur-kollega
Mag jou lewe vol gholfballetjies wees!
Kyk die video HIER.
‘n Nota oor my “stoute strooi”
Strooimeisie het 'n stoute streep in haar. 'n Wilde kant wat soms kop uitsteek. Regte soetsappige EL James-oomblikke (hoewel ek dink Sylvia Day skryf beter). In 'n poging om haarself van totale waansin te red, skryf sy dié dinge uit en plaas sy dit dikwels ongeredigeer op haar blog. Sy wil egter nie haar wilde … Lees meer ‘n Nota oor my “stoute strooi”
Beskermd: Leeukop (kyk kommentaar onder)
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is 'n beskermde bydrae.
Gedagte vir die dag
Eintlik is dié gedagte geldig vir veel langer as net vandag!