Soos kalwerliefde

Net omdat ek dit wéét en dit self ook is…


Met gevlegde vingers

Het jy raaiseldiep

Met jou lewe 

Wortel in my hart geskiet

My kielie-krappie

My hartedief

Niks maak meer saak nie

Want jy het my lief

Advertisements

5 thoughts on “Soos kalwerliefde

Lewer kommentaar op perdebytjie Kanselleer die reaksie

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s