Doodmoeg

Is dit moontlik om van moegheid dood te gaan? Ek dink dit is. Dit voel of mens kan. Waar ek nou opgekrul in die bed sit, voel ek moeg tot in my bene. Dis letterlik 'n gevoel wat ek tot in elke ledemaat en stukkie van my liggaam kan vóél. Tog... al slaap ek, word … Lees verder Doodmoeg

Advertisements

Soos kalwerliefde

Net omdat ek dit wéét en dit self ook is... Met gevlegde vingers Het jy raaiseldiep Met jou lewe  Wortel in my hart geskiet My kielie-krappie My hartedief Niks maak meer saak nie Want jy het my lief