‘n Toilet-storie

Dit mag dalk vreemd klink dat ek nou so iets hier kwytraak, maar ek het nou die dag 'n regte aha-oomblik daar op die troon in die klein vertrekkie aan die ander kant van ons huis gehad. Siende dat ek al by meer as een persoon gehoor het dat daardie sogenaamde marmergod, waar ons almal … Lees verder ‘n Toilet-storie

Advertisements

Oups

Ek wens vanaand ek kon die tyd terugdraai. 25 jaar terug. Na 'n tyd wat ek - onskuldig-gelukkig met my twee poniesterte en bekkie propvol babbelrigheid - op sy skoot kon gaan klouter waar hy voor die TV op sy Lazyboy sit.  Ek wens ek kon net een keer weer voel hoe hy my veilig … Lees verder Oups