You’ve got mail

Het jy dit al ooit gekyk? Of onthou jy nog die storie? Dis 'n 1998 klassieke romantiese film met Meg Ryan en Tom Hanks (een van my heroes). Of een van 'n hele string wat dié twee saam gemaak het. "You've got mail"! Ek is nie seker wat van die film my so aangetrek het as … Lees meer You’ve got mail

Geskenk – ‘n gedggie vir jou

So ek het nou al seker vyftig blogs begin tik en dan net besluit dat ek nie klaar wil skryf nie... of iets val voor en ek raak besig en dan word dit net nooit voltooi nie. Dis vreemd, want ek maak gewoonlik klaar waarmee ek begin, en opgee of moed verloor bestaan vir my … Lees meer Geskenk – ‘n gedggie vir jou