Jou protea

Toe ek en my man getroud is, het ek toegegee met baie goed waaroor ek al as klein dogtertjie gedroom het. Die troue was byvoorbeeld nie 'n kaalvoet-piekniek langs die rivier, onder die groot bloekoms, wilgers en plantane, op sagte lowergroen gras nie. Dit was 'n aansit-ete (hoewel steeds langs die rivier). Ek meen... wie … Lees verder Jou protea

Naamloos

'n Poging tot 'n kortverhaal, geïnspireer deur my nagmerrie van gisteraand. Die  nagmerrie wat my uit die slaap uit hou, omdat ek dit so graag nié wil nie, maar hy wil. Blykbaar. Dit was 'n besonder vinnige proses. Onpersoonlik en koud. Onemosioneel. Onsimpatiek. Prosesmatig. Professioneel. Pynlik vinnig en effektief. 'n Belewenis. Iets wat sy nooit … Lees verder Naamloos