Kop-verkoue

Terwyl ek besig is om die duisendste episode van Castle te kyk, kan ek voel hoe die skuldgevoel aan my gewete pluk. Ek weet ek moet eintlik swot. Ek weet ek moet voorberei vir die week. Ek weet ek het nodig om myself eerder in te grou in navorsing en goed wat my brein aan … Lees verder Kop-verkoue

Advertisements

Wind

Augustus is vroeg vanjaar. Dis Sondag, 24 Julie 2016, en Augustus se winde het vandag by ons begin waai. Van al die seisoene is die winderigheid van die amper-lente die "seisoen" wat ek met 'n passie haat. Die wind self. Die stof wat dit bring. Die tafels en werksbladdens wat net nie wil skoon bly … Lees verder Wind

Ek wonder

Het jy dit gevoel? Dit was slegs 'n oomblik lank. Jy het my hand gevat en geglimlag... in daardie drie of vyf sekondes was alles nes dit moes wees; perfek. Ons was albei waar ons moes wees; bymekaar. Die wêreld en al sy ellendes en probleme kon vergaan.  Ek wens jy wil sê jy wíl. … Lees verder Ek wonder