Terrorisme in ons gedagtes

Eintlik is ek 'n vreeslike ingedagte-mens. Dis iets wat my nog nooit veel gepla het nie (tot die frustrasie van omtrent almal om my), maar gister se episode het die koek gevat en my hieroor laat dink. Kom ons sê net, toe ek die smaak van warm, olierige beenmeel in my mond kry en besef … Lees verder Terrorisme in ons gedagtes

Advertisements

‘n Blôr verby

Dis vandag 1 jaar vandat ek al my moed bymekaargeskraap het en vir die eerste keer ooit 'n blog geskryf het. Skaamteloos en eerlik. Tot op daardie oomblik het bloggery my min getrek; eintlik half afgesit. Ek kon nooit verstaan waarom mense hulle lewensdrama, hartseer stories, sielsgeluk of selfs resepte op blogs deel nie. En … Lees verder ‘n Blôr verby

Ironies

Dit tref my vanmiddag soos 'n klip tussen die oë... die laaste paar frases in Jack Parrow  se 'Vraagstuk' (ek weet, ek weet, maar ek luister mos amper enigiets solank dit nie techno is nie)... 'n Vriend het my amper twee jaar gelede aan dié liedjie bekendgestel en dis nogal iets waarna ek kan luister. … Lees verder Ironies