Twee treëtjies terug

Wat 'n malle gejaag! Ek kom deesdae by niks anders as my woonstelle uit nie. Studies - effens. Wasgoed - glad nie. Huis skoonmaak - jy's seker nie regtig ernstig nie! Groceries koop - net so op 'n manier. Toe ek egter Vrydag, so tussen die verwery deur (die kleur is nou amptelik op die … Lees meer Twee treëtjies terug

Daai Sondag-gevoel

Hoe vreemd is dit nie - 'n regte Sondagaand-gevoel wat al vanoggend op my gemoed neergedaal het. Soos 'n wafferse wit duif uit die hemel. Wat ek voel is egter nie fladderende vlinders se vlerkies nie. Ek voel eerder ondeund, lusteloos, nostalgies, verlangend. Dit hou my nog heeldag vas en wil, selfs nou so skuins … Lees meer Daai Sondag-gevoel

Verkyker

As kinders was ek en my kleinboet alewig gefasineer met dinge wat die meeste ander kinders eintlik heel vreemd gevind het. Ons het geëksperimenteer met goed - wie kan die stinkste konkoksie laat broei (gewoonlik iewers in 'n kas waar Oums daarop sou afkom... dat ek nog velle aan my boude het is absolute genade)... … Lees meer Verkyker

Stilte

Dis vir my die vreemdste gevoel... hierdie stilte in my. Ek weet nie waarom ek so voel nie, en al crave ek om iets te doen en uit te kom, bly hierdie allesoorheersende stilte in my hang. Ek het pas my derde inskrywing waaraan ek net begin skryf het nou maar eerder uitgevee. Dit help nie … Lees meer Stilte