Bitterdroom

Dit het begin by Bitterbessie dagbreek, maar dit het toe nie daar geëindig nie.

Droomverlore
Droomverdriet
Jy kyk verby my
Jy sien my nie.

Droomverbeelding
Droomverbied
‘n Ster gesterf
Ons het verskiet.

Droombevange
Droommorbied
Ek mag nie meer
Ek het jou lief.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s