Confessions of a porn addict

OkayHere goes… Bear with me!

Ek besef dat dié dalk nie almal se cup of tea is nie. Ek weet die taal is wild-kru en ek verstaan dat almal nie juis in hulle noppies sal wees met die tema nie, maar as jy oopkop is, luister gerus. Ek pos dit eintlik net hier omdat ek dit weer ’n keer wil luister, maar dit nou nie juis op ’n plek soos FaceBook wil deel nie.

Die podcast  gaan oor ’n man wat self vertel van sy pron-verslawing. Ek weet nie… ek het dit, ten spyte van waarskuwings van die persoon wat dit vir my gestuur het, glad nie aanstootlik gevind nie, en hoewel die drie in die onderhoud nogal ’n rukkie vat om aan die gang te kom met die werklike onderhoud, het ek dit besonder interessant en insiggewend gevind. Die feit dat die ou (Mike) so openlik praat oor sy eie situasie en mense wat in soortgelyke situasie is verdien ook respek.

En ja – hoewel dit die eerste keer is wat ek  iemand so openlik en eerlik hoor praat oor porn, voel dit asof dit net die verbale antwoorde is op vrae wat ek self al hoe lank al te bang is om te vra, maar tog al self op ’n manier uitgefigure het…

Podcast – porn addiction

(Neem kennis: die podcast bevat baie eksplisiete taal en natuurlik is die onderwerp glad nie minder eksplisiet nie!)

Kliek ook hier vir die skakel na Terry Crews (waarvan in die podcast gepraat word) se vlogs…

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s