Dis hoe mense is

"Almal doen goed vir ’n rede." Ek kyk in ongeloof na sy kant toe. "Daar is niemand wat nie iets goeds sal doen as dit nie vir hulle iets beteken nie. Hulle kry óf iets daaruit, óf hulle voel skuldig oor iets wat hulle gaan doen, óf hulle probeer dit wat hulle reeds gedoen het … Lees verder Dis hoe mense is

Advertisements

“Poeparra” – ’n ongeredigeerde kortverhaal

(Gedagtes oor dinge wat kon wees, maar nie was of is nie - wees gewaarsku!)   Twee glase wyn was dalk te veel op ’n redelik nugter maag. Sy voel lighoofdig en weet sy het ’n fout gemaak om heeldag niks te eet nie, maar wat anders kon sy doen - sy was eenvoudig net … Lees verder “Poeparra” – ’n ongeredigeerde kortverhaal

Kommapunt 10: Probeer nie altyd die beste geweer

Dit is al meer as vyf maande sedert ek my laaste "Kommapunt"-inskrywing hier gemaak het. Al rede waarom ek tot nou toe nie weer iets geskryf het nie, is omdat ek eenvoudig net te deurmekaar was. Die een oomblik gaan dinge goed, en net die volgende gaan dit weer sleg en praat ons van skei. Die … Lees verder Kommapunt 10: Probeer nie altyd die beste geweer