As mens flenters is…

… dan is daar altyd iemand wat jou help heel word.
IEWERS is daar iemand wat jou sal laat voel dat die son weer sal skyn, dat dinge gaan beter word, dat jy nie nét pateties en hopeloos en stupid en simpel en… net JY is nie. IEWERS is daar iemand wat jou aanvaar as juis die effens weird dog wonderful mens wat jy is. IEWERS sal iemand dit een of ander tyd raaksien en waardeer. IEWERS en EENDAG sal iemand jou aanvaar vir presies wie en wat jy is. Of dit hoop ek met alles in my. So glo ek met my siel. Dit wens ek met alles wat ek is. En soms, as jy hard genoeg en aanhoudend genoeg soek, vind ’n mens daardie persoon in jouself, nie in iemand anders nie; dit weet ek!

Piece by piece – Kelly Clarkson

Ek huil sommer saam met haar, want ek verstaan ’n stukkie van dit wat in haar woorde én haar trane skuil.

And piece by piece, he’ll restore my faith
That a man can be kind and a father should be great

Advertisements

4 thoughts on “As mens flenters is…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s