Strooimeisie se liedjie

Dis iets wat ek nooit doen nie. Ek glo nie mens kan woorde of musiek vat en dit “joune maak” nie. Vandag het ek egter iets gehoor wat my net… ek weet nie… iets laat VOEL het in die lirieke en die musiek soos wat ek nog nooit van te vore iets gevoel het nie. 

Mag ek hierdie liedjie van Karen Zoid asseblief maar myne maak? Strooimeisie s’n. Dis die mooiste woorde, die mooiste stem, en ek het mos maar ’n sagte plekkie vir klaviermusiek…

(Karen, jy kry dit seker baie, maar dit voel vir my asof jy in my kop en hart was die dag wat jy dié geskryf het.)

Advertisements

3 thoughts on “Strooimeisie se liedjie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s