Verlange

Waarom dink mens iets is verby en oor en klaar en vergete, en dan kom die herinneringe skielik een aand laat by jou op en die nostalgie oorweldig jou? Dis seer om te verlang na iemand wat nie meer in jou lewe is nie… seerder nog – om te weet jy moenie verlang nie, want jy mag nie regtig nie.

Dis iets wat ek nie kan verhelp nie
Dit word net meer en meer
Dis iets wat ek nooit ooit wou hê nie
Ek het geweet dit maak net seer

Dis iets wat ek wens nie is nie
Maar my hart wil net nie hoor
Dis iets wat onklaar nie gaan raak nie
Wens ek kon dié gedagtes vermoor

Dis iets wat ek los nie van kom nie
Dis in my met liefde verseël
Dis iets wat my altyd sal bybly
Die verlange verorber my siel

http://media1.santabanta.com/full1/Emotions/Miss%20You/miss-you-25v.jpg

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s