’n Strooistorie 1: Die begin

“Vandag is die eerste dag van die res van my lewe!” Sy staan en kyk vir haarself in die spieël. Bleek vel. Helder blou oë. Rooierige krulhare. Daar is nog fyn tekens van die afgelope paar weke se moegheid, laat aande, ’n paar trane wat seker maar deel van die proses is. Dit word egter … Lees verder ’n Strooistorie 1: Die begin

Advertisements

Alles op sy tyd

Reg? Dit is mos so? Alles gebeur wanneer dit moet gebeur. Intussen sal ek bly wees vir ander mense; vir hulle geluk, vreugde, en elke pienkvoet waarmee hulle geseën word. Ek sal hulle altyd ondersteun, altyd geluk wens, altyd glimlag. Opreg. Want dis net hoe ek is en dis net hoe dit is. Ek haat … Lees verder Alles op sy tyd