Die mes in my hart

Dit voel of iets my siel gekneus het. Ek is Strooimeisie... net 'n strooimeisie. En skielik wonder ek of dit is hoe Pinnoccio moes voel toe hy gesê het hy wil so graag net 'n regte seuntjie wees. Want ek wens ek kon net een keer 'n regte vrou wees. Daar het die laaste tyd … Lees verder Die mes in my hart

Advertisements

Die weird gevoel

Ek voel hartseer vanaand en ek weet nie hoekom nie. Dis nie net 'n simpel gevoel of hormone of omstandighede nie. Dis 'n gevoel hier diep in my... asof iemand my hart vashou en stadig druk... seermaak... kneus... totdat dit gaan bars. Hoe verklaar 'n mens dit; hierdie gevoel wat net nie wil weggaan nie? … Lees verder Die weird gevoel