Hier is ek

Dis ‘n donker dag vir my. Ek haat dit.

Hier is ek
Nakend
Ontbloot
Brutaal

My hart rou in my hande
Net-net kloppend
My asem vlak
My oë in skerwe

Hier is ek
Oop
Eerlik
Stukkend

My drome om jou voete
My hartseer op jou skouers
My trane op jou hemp

Hier is ek
Verlore
Verstote
Alleen

Gepantser in my liefde
My drome in jou hand
Staan jy op my en neerkyk
Waar ek soebat

Hier is ek
Smekend
Soekend
Wagtend

Waar is jy?

Advertisements

One thought on “Hier is ek

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s