Nog ‘n middernag-gedagte

Partykeer wil ek dit histeries uitgil!
Kom net uit my kop uit. Jy mag nie meer daar wees nie…
Is ek besig om mal te word? Of is ek reeds daar? Waarom bly gister se spoke my so jaag?

Advertisements

4 thoughts on “Nog ‘n middernag-gedagte

  1. Ek wonder dikwels waarom die spoke ons so jaag. Dalk het dit iets te doen met sake wat nie afgehandel is nie; goed wat ons nie kan laat gaan nie, omdat ons nog nie werklik wil nie. Dalk omdat daar dinge is wat nog gesê moet word… dalk omdat dit net verkeerd sou wees om te laat gaan. Ek weet nie, maar ek wéns ek kon weet. Dit sou alles net soveel makliker maak.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s