Geen antwoord nie

Is daar iets wat seerder maak as dit? Is daar nog iets wat mens kan laat voel hoe jou hart gaan bars van pure pyn? As daar iets is wat seerder kan maak of meer hartseer kan veroorsaak - asseblief, spaar my dit. Ek wil dit nooit voel, ervaar, of beleef nie. Dis dan iets … Lees verder Geen antwoord nie

Advertisements

Hier is ek

Dis 'n donker dag vir my. Ek haat dit. Hier is ek Nakend Ontbloot Brutaal My hart rou in my hande Net-net kloppend My asem vlak My oë in skerwe Hier is ek Oop Eerlik Stukkend My drome om jou voete My hartseer op jou skouers My trane op jou hemp Hier is ek Verlore … Lees verder Hier is ek

Swartgalligheid oor ’n leer en limonade

Ek sukkel vandag regtig erg om te fokus. My werk is ietwat agter en my gedagtes bly wegloop na mense en plekke en dinge waar dit allermins tuishoort. En ten spyte van my beste pogings, kry ek nie gevorder nie. Ek mis sekere goed die laaste tyd verskriklik baie. Om net myself te wees en … Lees verder Swartgalligheid oor ’n leer en limonade