Nagwaak

Nêrens in die grondwet van Suid-Afrika word voorsiening gemaak vir enige persoon se reg op sy of haar geskiedenis nie. Ons het baie ander regte, sommige mense dink ons het al minder verpligtinge, maar min wil die reg op ’n ware verlede die nodige erkenning gee nie. Dit is vir my hartseer, want enige persoon … Lees verder Nagwaak

Advertisements

Inspirerende woorde

Al ooit gehoor van Lessons learned in life? Dit is vinnig besig om een van my gunsteling webblaaie te word. Ek deel graag 'n stukkie van die mooi: I’ve learned from life that sometimes, the darkest times can bring us to the brightest places. That our most painful struggles can grant us the most necessary … Lees verder Inspirerende woorde