Ek mis jou

Soms voel alles so woes en deurmekaar, en wil mens net weer terugkeer na ’n eenvoudige tyd van jou lewe. My probleem is egter, as ek na daardie punt terugkeer in my gedagtes, begin ek verlang na mense wat ek nie ken nie en wat nooit bestaan het nie. Ek neem aan mens kan sê … Lees verder Ek mis jou

Advertisements

Stillewe

’n Poging tot iets kreatief en oorspronklik op ’n uitmergelende Maandag... stil sag wag ek vir die een mens langsaam lieflik wat my hart sal bewaar... oë mond warm hande veilig altyd in jou arms rustig waar ek jou hartklop kan hoor jou liefde kan voel...

Kommapunt 9: Wat’s die ding met ’n belofte?

Wat is ’n belofte? Ek het die afgelope ruk nogal baie met dié vraag in my kop rondgeloop. Konstant vir myself hierdie vraag gevra, om die waarheid te sê. Tipies ek, het ek natuurlik ’n verklaring uit ’n woordeboek om te help... Promise: (1) a statement telling someone that you will definitely do something or … Lees verder Kommapunt 9: Wat’s die ding met ’n belofte?

Kommapunt 8: As ’n hartklop stil raak

Ek het al so baie geskryf oor goeie vriende, liefde, my ouers, en stukkies van my man, maar oor hierdie laasgenoemde persoon het ek nog hopeloos te min geskryf, hoewel hy altyd stukkies van my verlange volmaak en my minder alleen laat voel op sy manier. Dalk is dit omdat ek bang is en dalk … Lees verder Kommapunt 8: As ’n hartklop stil raak

Beter as Disney se standaarde

Dis lekker in Sprokiesland. Dis net skoenlappertjies en blommetjies en hasies en kaboutertjies waar jy kyk! Alles is mooi en oulik en pragtig. Maar wat gebeur as die koningin eendag wakker word en besef dat die koning toe nie so oulik is as wat almal gedink het nie? Erger nog... wat gebeur as die koningin … Lees verder Beter as Disney se standaarde