Kommapunt 5: Klaar met kat-en-muis

Toe die realiteit my uiteindelik tref, was dit met mening. Twee weke het verby gegaan vandat ek by die kliniek was, maar dit het gevoel soos ’n leeftyd. In daardie tyd het daar eintlik nie veel gebeur nie. Tog het daar regtig baie gebeur. Iewers net na die kliniek-episode het ek erg griep gekry wat … Lees verder Kommapunt 5: Klaar met kat-en-muis

Advertisements

Kommapunt 4: Girl to girl

Die nagmerries oor H is nie die enigste wat ek deesdae kry nie. Ek dink ook regtig die laaste tyd baie aan een van die ander meisies waarvan ek foto's op my man se rekenaar gesien het. Iemand wat saam met my op skool was. Een van my beste vriendinne. Die ma van my peetkind... … Lees verder Kommapunt 4: Girl to girl

“Don’t stop your healing”

Someone posted a very sincere comment to one of my old entries today. This person asked me afterwards to remove the comment in order to protect his/her identity. Dear friend, because I appreciate your kind words, and because I really needed that today, I will do this for you. I do, however, hope you won't … Lees verder “Don’t stop your healing”

Kommapunt 3: Die vreeslikste dag van my lewe

*Nee, hierdie is nie meer net soos ’n fiktiewe storie van ’n gesiglose meisie in ’n vreemde wêreld nie. Kommapunt 3 is meer eg en die dinge wat ek hier skryf voel nog meer rou as enige van die vorige kommapunte. Ek kon dit nie in die derde persoon skryf nie; ek weet nie hoekom … Lees verder Kommapunt 3: Die vreeslikste dag van my lewe

Wat het van daai muffins geword, huh?

Strooimeisie is iemand wat geneig is om alles te oordink. Elke dingetjie en elke fynste, kleinste detail. Alles. Oor en oor en oor. Hoekom weet ek nie, maar dis iets wat ek van kleintyd af al doen. Ek irriteer myself grensloos hiermee en ek wens ek kan myself sover kry om die gewoonte af te … Lees verder Wat het van daai muffins geword, huh?

Kommapunt 2: ’n Doellose gejaag na wind

Vir omtrent ’n maand lank het sy met ’n onbeskryflike worsteling en seer in haar rondgeloop. Dit was al moeiliker vir haar gewees om te werk, want haar gedagtes het bly terugkeer na foto’s wat sy nooit wou sien nie. Na moontlikhede van wat alles daar kon gebeur het. Elke nou en dan het sy … Lees verder Kommapunt 2: ’n Doellose gejaag na wind