Alleen

Het jy al ooit gedink aan die baie mense in jou lewe, maar niemand gehad om mee te praat nie?
Of het jy al ooit sielsalleen gevoel in ‘n crowd? Ek is deesdae kort-kort daar. Dis ‘n sad plek. Dis ‘n goor plek. Dis ‘n plek waar ek nie meer wil wees nie, maar ook ‘n Alcatraz waarvan ek nie kan ontsnap nie.

Hoe word ‘n mens ooit minder alleen?

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s