Alleen

Het jy al ooit gedink aan die baie mense in jou lewe, maar niemand gehad om mee te praat nie? Of het jy al ooit sielsalleen gevoel in 'n crowd? Ek is deesdae kort-kort daar. Dis 'n sad plek. Dis 'n goor plek. Dis 'n plek waar ek nie meer wil wees nie, maar ook … Lees verder Alleen

Advertisements

Woorde

Vandag wil ek bieg oor iets... Ek neem soms foto's of screen shots van goed wat ek voel ek nodig het om te onthou. Soms gebeur dit dat iemand vir my ’n mooi boodskap stuur of dat ek iets lees of sien wat my op een of ander manier motiveer of inspireer; soms wil ek sommer maar … Lees verder Woorde

Want sjokolade kan ook sleg wees

Iemand het op ’n stadium vir my gevra of my verhouding en situasie met my pa en my man my persepsie van mans oor die algemeen ook negatief beïnvloed. Dié persoon het so ewe voortgegaan en sommer sy eie vraag beantwoord... Natuurlik het haar vertroue in mans ’n ernstige knou gekry. Natuurlik het sy nou … Lees verder Want sjokolade kan ook sleg wees

Kosmos

Donker pienk kosmos. As ons iewers heen ry en daar is kosmos langs die pad, dan soek ek altyd vir die donkeres. Hier rond is hulle skaars en dit staan uit tussen die ander pienkes en wittes. Ek is mal oor kosmos. Veral die donkeres. Dis so ontradisioneel... nie pienk of wit nie, maar amper … Lees verder Kosmos

Kommapunt 1: Die begin

A semicolon is a place in a sentence where the author has the decision to stop with a period, but chooses not to. A semicolon is a reminder to pause and then keep going. (http://www.huffingtonpost.com/heather-parrie/my-semicolon-tattoo-is-more-than-art_b_7663538.html) Iets het haar dit laat doen. Sy wou nie, maar sy moes aan haarself bewys dat sy verkeerd is hieroor. … Lees verder Kommapunt 1: Die begin

Om kind te wees

Dis nie die bomme in Afghanistan of die verkragtings in Afrika of die mensehandel in Europa (eintlik is al die goed internasionaal) wat kinders van hulle kinderlike onskuld stroop nie. Dis grootmense... en stelselmatig ontneem ons onsself ook van onskuld en die kinderlikheid waarna ons almal eintlik ook smag. Ek was vanmiddag gou in ’n … Lees verder Om kind te wees