Iets oor Strooimeisie

Strooimeisie is ’n rissiepit. Vol woema, lus vir die lewe, het gewoonlik ’n baie breë glimlag op haar gesig en ’n huppel in haar stap. Sy is blykbaar nie lelik nie en sy werk hard om goed te vaar in die lewe en by die werk. Of dit is die beeld wat die wêreld sien.

Eintlik is haar lewe nie maklik nie en as jy diep genoeg in haar siel kyk, dan sal jy sien dat haar lewe eintlik glad nie mooi is nie. Want hoe kan iemand wat so seergekry het en wat so flenters voel nog pragtig wees?

Strooimeisie se blog is oor die lewe. Oor filosofiese gesprekke, oor vriendskap, oor seerkry en ook oor passie. Hopelik, soos die tyd vorder, sal dit ook wees oor heelword.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s